Ope Brief aan musiek ouers
“Musiekonderwys bied nie net ’n artistieke uitlaatklep nie…..” Geagte Musiek Onderwysers en Musiek Ouers Eerstens, dankie dat u ’n oomblik uit u besige dag neem om hierdie brief te lees. Die doel daarvan is eenvoudig: om u en u kind te help om die meeste waarde uit die belegging in musieklesse te kry en om die grondslag te lê vir ’n lewenslange liefde vir hul instrument. TallRead More…
